Kontakinligting : Potchefstroomkampus
Welkom by Akademiese Administrasie, Potchefstroomkampus !
Soos die naam aandui, vervul die Departement ‘n verskeidenheid administratiewe funksies en is dit een van die min departemente waarmee die student deurlopend, gedurende die volle studietydperk, baie nou skakeling gaan hê.
Algemene inligting vir voornemende en huidige studente Klik vir die volledige dokumente (Drukkervriendelike weergawe en leesbaar in Adobe Reader)
Die Departement Akademiese Administrasie is ‘n kerndepartement wat tydens die student se studietydperk vir die administrasie van onder andere die volgende aktiwiteite verantwoordelik sal wees:
- aansoek om toelating tot die Universiteit;
- amptelike registrasie as student;
- amptelike studierekord (wysigings op amptelike rekords kan slegs hier gedoen word, bv. adresse, modulewysigings, ens.);
- eksamenreëlings (wat onder andere behels die eksamenroosters, eksamenlokale, ens.);
- eksamenuitslae;
- navrae/inligting.
Kwaliteitshandleiding, Akademiese Administrasie
Navrae telefonies of per e-pos:
Navrae
|
|
Toelatings (voorgraads en honneurs)
|
Magda de Jager, 018 299 2636 |
| Toelatings (magister- en doktorsgrade) |
Elize Henning, 018 299 4005 |
| Studenterekords (voorgraads en honneurs) |
Heleen Swart, 018 299 2459 Lise Hendriks, 018 299 2639 Louise Hoffman, 018 299 4123 |
Voorgraads en honneurs Algemene navrae: ingeskrewe studente en alumni:
- akademiese rekord
- bewys van registrasie
- eksamenroosters
- voorlopige graadbewyse
- adreswysigings
|
Tanya-Lee Stewart 018 299 4201 Luzelle Coetzee, 018 299 2460
|
Magister- en Doktorsgrade Algemene navrae: ingeskrewe studente en alumni:
- akademiese rekord
- bewys van registrasie
- eksamenroosters
- voorlopige graadbewyse
- adreswysigings
|
Elize Henning, 018 299 4005
|
Eksamenafdeling LW Geen punte/uitslae navrae nie |
Ansie Roodt, 018 299 1525 |
|
| Bedryf |
Sanet van der Merwe, 018 299 4221 |
| Gradeplegtighede |
Mariaan van der Merwe, 018 299 2631 |
Vir meer inligting en/of enige navrae, skakel of skryf aan:
Posadres Die Direkteur: Departement Akademiese Administrasie Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 POTCHEFSTROOM 2520
Straatadres Hoffmanstraat 11 Joon van Rooygebou Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit
Direkteur Akademiese Administrasie Mnr WJ (Willem) Pienaar Tel: (018) 299-2621 Faks: (018) 293-5208
Adjunkdirekteur Mnr TP (Tom) Cato Tel: (018) 299-2624 Faks: (018) 293-5316
Bestuurder Mev SW (Susan) Vorster Tel: (018) 299-4202 Faks: (018) 293-5206
|