WorkWell Navorsingseenheid vir Ekonomiese- en Bestuurswetenksappe
Navorsing in die Fakulteit word bestuur deur die direkteur van die Navorsingseenheid vir Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe. Onder die navorsingseenheid sorteer die volgende subprogramme:
Globalisering en Ekonomiese Ontwikkeling
Mensehulpbron-Bestuur vir Ontwikkeling
Entrepreneurskap en Kleinsake-Ontwikkeling
Toerismebestuur vir Ontwikkeling
Die direkteur van die navorsingseenheid is ook verantwoordelik vir die bestuur van die navorsingskomponent van die magister- en PhD-studies in die onderskeie skole en opleidingsprogramme van die fakulteit.
Personeel: Navorsingskantoor
Direkteur: Prof J Pienaar Sekretaresse: Me L Jansen van Rensburg Senior Administratiewe Assistent: Me M Kleynhans
Verdere inligting is beskikbaar op die navorsingseenheid se webblad of in die brosjure (PDF-formaat) beskikbaar.
21 Sept 2009(dewmr)
|