
Baie welkom
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe wil met sy opleiding van studente sakeleiers ontwikkel wat met hul kundigheid, innovering en ondernemingsingesteldheid waarde kan toevoeg tot die Suid-Afrikaanse en globale ekonomie. Die struktuur van die Fakulteit bestaan uit vyf skole, 'n navorsingseenheid en 'n nisarea vir toerisme.
Onderstaande skole gee u toegang tot die verskillende kurrikulums wat by elke skool aangebied word:
|
|
|