Welkom by die ATKV-skryfskool op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, die voorste skryfskool in die land! Kuier gerus op ons webtuiste om te sien wat die ATKV-skryfskool alles bied. Die ATKV-skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied `n verskeidenheid skryfkursusse aan vir enigiemand wat graag wil begin skryf of wat sy of haar kreatiewe skryfwerk wil verbeter. Die ATKV-skryfskool bied vanjaar ook verskeie naweek- en dagkursusse regoor die land aan.
Kontak ons by: Die Direkteur: Prof HGW (Hans) du Plessis ATKV-Skryfskool Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520
Telefoon: (018) 299-1782/3 Faks: (018) 299-1784
Personeel: Direkteur: Prof HGW (Hans) du Plessis Sekretaresse: Kobie van Aswegen
|