Verder as wat ons kan dink - selfs in die buitenste ruim kan ons die kolke van ons taal ontgin. Wie weet wat kan wag tussen die sterre, in die nag of in die son van die anderkant se dag - wat ons kan vind in hierdie ruimtereis deur die węreld van 'n kind
|