NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Finansiële Administrasie: Inkomste

 

Welkom by Finansiële Administrasie: Inkomste (FADi)  

Finansiële Administrasie: Inkomste (FADi) is ’n ondersteunings-departement van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. FADi streef daarna om alle studente en personeel te bedien met flinke en vriendelike diens.

Die doel van die departement is om die finansiële administrasie rondom studente- en diverse debiteure, en alles wat daarmee verband hou, te behartig. Hierdie webwerf het ten doel om u bekend te stel aan ons personeel en aktiwiteite.

Rig asseblief enige navrae, versoeke of voorstelle aan:

Die Afdelingshoof & Senior Rekenmeester
Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)
Finansiële Administrasie: Inkomste
Privaatsak X6001, Potchefstroom, 2520

Tel: +27 (18) 299 2614
Faks: +27 (18) 299 2780
E-pos: greg.roberts@nwu.ac.za

 
 


© 2009 Noordwes-Universiteit. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes en Bepalings