Fakulteit op skildery uitgebeeld
Die fakulteit gesondheids-wetenskappe het pas ’n baie spesiale skildery aan die fakulteit se dagbestuur en die viserektor: onderrig-leer, prof. Mariėtte Lowes, bekendgestel. Prof. Marlene Viljoen sź die skildery is ’n uitbeelding van die fakulteit met sy diversiteit en aktiwiteite. Dit is die eerste keer dat die fakulteit in sy tien jaar se bestaan as geheel uitgebeeld word. Die skildery is deur ’n plaaslike kunstenaar, me. Jody Olėn, gedoen. Sy is verlede jaar in September gevra om die skildery te doen.
|
|
|
 FOTO: Prof. Mariėtte Lowes, viserektor: onderrig-leer (regs), die kunstenaar, me. Jody Olėn, en die dekaan van die fakulteit gesondheidswetenskappe, prof. Marlene Viljoen, by die skildery by die dekaanskantoor.
|