Tema van die simposium: "Treatment and care of diseases relevant to our time and country" - HIV/AIDS, Tuberculosis, Malaria, Diseases of Childhood, Upper Respiratory Tract Infections
Spesialis sprekers op die gebied van HIV/VIGS, TB, Malaria, Diabetes, Kindersiektes en boonste lugweginfeksies sal aan die simposium deel neem.
U word hartlik uitgenooi om daaraan deel te neem.
Verdere inligting: Prof Sandra van Dyk Tel: +27 (0) 299 2267 Epos: Sandra.VanDyk@nwu.ac.za
|