NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Skool vir Psigo-Sosiale Gedragswetenskappe

 

Vakgroep Maatskaplike Werk

Welkom

Maatskaplike Werk is ‘n dinamiese professie wat ‘n groot en interessante verskeidenheid werksgelenthede bied aan jong maatskaplike werkers.  Omdat dit nog ‘n jong professie is wat steeds groei en ontwikkel, skep dit ‘n belowende loopbaan vir vir gegradueerdes wat van uitdagings hou. 

Die vakgroep het die volgende ten doel:

  • Om wetenskaplike en professionele opleiding te bied aan talentvolle jong mense wat graag wil help waak oor Suid-Afrika se kosbaarste bronne - sy mense, en
  • om maatskaplike werkers aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) op te lei teen die agtergrond van waarde gedrewe beginsels wat onlosmaaklik deel vorm van die Universiteit se karakter.

 

 


© 2009 Noordwes-Universiteit. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes en Bepalings