|
Is jy 'n talentvolle student wat graag jou studies wil bemeester? Wil jy meer kompeterend in die bedryf wees en jou passie vir 'n spesifieke studieveld verder ontdek? Jy is op die regte plek . . .
Op hierdie webblad sal jy 'n bondige uiteensetting van die magistergrade wat deur die Skool vir Verpleegkunde aangebied word:
|
MAGISTERGRAAD |
Kwalifikasie |
Program en kode |
Kurrikulum en kode |
Metode van aflewering |
NKR- vlak |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Gemeenskaps- verpleegkunde: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G830P |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Gesondheids-diensbestuur: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G831P |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Gesondheids- wetenskap- onderwys: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G832P |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Professionele Verpleegkunde: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G833P |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Psigiatriese Verpleegkunde: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G834P |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Verloskunde en Neonatologiese Verpleegkunde: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G835P |
|
Magister Curationis (MCur) |
|
Verpleegkunde: |
Voltyds en Deeltyds |
8a en b |
833100 |
G836P |
. . . Terug na bo
|
Vir 'n meer gedetailleerde beskrywing en uiteensetting, beveel ons die volgende nuttige bron aan:
Indien jy enige verdere vrae het, moenie huiwer om ons te kontak nie.
|