|
|
|
Kerntegnologieë: PSearch
Naam
|
PSearch |
Ontwikkelaar(s)
|
HJ Groenewald*, GB van Huyssteen*, ASJ Helberg**, A van den Bosch^ |
Affiliasies(s)
|
* Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT™), Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika **Skool vir Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika ^ Universiteit van Tilburg, Tilburg, Nederland
|
Beskrywing
|
PSearch is gebaseer op Paramsearch, ʼn program wat deur Antal van den Bosch ontwikkel is vir die outomatiese optimalisering van die parameters van masjienleeralgoritmes. Paramsearch kan afgelaai word vanaf http://ilk.uvt.nl/software/
PSearch werk basies op dieselfde beginsels as Paramsearch. Die grootste verskil tussen PSearch en Paramsearch lê in die metode waarvolgens die groottes van die groterwordende datastelle (wat in die begrensde steekproefnemingsproses gebruik word) bereken word. PSearch kan ook al die klassifikasiealgoritmes in TiMBL gebruik.
Groenewald, Van Huyssteen & Puttkammer (2007) dui aan dat PSearch beter resultate lewer as Paramsearch op twee klassifiseringstake, te wete lemma-identifisering en woordafbreking in Afrikaans.
Daar word steeds gewerk aan PSearch.
|
Kategorie(ë)
|
Outomatiese Algoritme- en Parameterseleksie
|
Toevoertaal/tale
|
n.v.t.
|
Afvoertaal/tale
|
n.v.t.
|
Verspreiding
|
Aanlyn
|
Dokumentasie
|
Groenewald, HJ, Van Huyssteen, GB & Puttkammer, MJ. Evaluating Wrapped Progressive Sampling for Automatic Algorithmic Parameter Optimasiation. Proceedings: RANLP 2007 (Recent Advances in Natural Language Processing), Borovets, Bulgaria, September 27-29, 2007.
Groenewald, HJ. Automatic Lemmatisation for Afrikaans, Noordwes-Universiteit, 2007.
Daelemans, W, Van den Bosch, A, Zavrel, J & Van der Sloot, A. "TiMBL: Tilburg Memory Based Learner, Version 5.1, Reference Guide", ILK Technical Report, February 4, 2004.
Van den Bosch, A. Wrapped Progressive Sampling Search for Optimizing Learning Algorithm Parameters. In L. Schomaker, R. Verbrugge, and N.Taatgen (Eds.), Proceedings of the Sixteenth Belgian-Dutch Artificial Intelligence Conference, Groningen, 2004.
|
Bedryfstelsel(s)
|
Linux |
Programmeringstaal
|
Perl
|
Plek van Uitvoer
|
Plaaslik
|
Vereiste Sagteware
|
TiMBL 5.1 , Perl |
Prys: Akademies
|
n.v.t. |
Prys: Meerdere Gebruikers
|
n.v.t. |
Prys: Kommersieël
|
n.v.t. |
Lisensie
|
Oopbron (GPL) |
Ander inligting
|
Om die oopbronkode te bekom, stuur asseblief ʼn e-pos aan Handré Groenewald (Handre.Groenewald@nwu.ac.za)
|
|
|
|
© 2009 Noordwes-Universiteit. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes en Bepalings
|
|