Taalaanleersagteware
Dagsê! 1.1
Leer jouself Afrikaans! Hierdie program is gemik op persone, ongeag hul ouderdom, wat graag wil leer Afrikaans praat.
Die CD ROM bevat 4 hoofstukke wat elk uit 6 tot 8 lesse bestaan. Die lesse is gebaseer op kontekstuele taalgebruik in dialoogvorm. Interaksie word bevorder deur kruisverwysings en skakels na woordeskat, grammatika, funksies, vaardighede en oefeninge. ʼn Hulplêer en studiegids is ook ingesluit vir die optimale gebruik van die program. Jy kan ook jou eie pas en leerverbintenis bepaal deur ʼn studiekontrak te aanvaar om jou te lei en jou vordering te monitor. ʼn Belangrike kenmerk is die wye verskeidenheid oefeninge wat jou in staat sal stel om voortdurend jou vordering en jou vaardigheidsvlak te evalueer.
Hierdie CD-ROM kan ook in ʼn gewone CD-speler gebruik word sodat jy jou uitspraak en luistervaardigheid kan oefen.
Ngenani! 3.1
Leer jouself isiZulu! Hierdie program is gemik op persone, ongeag hul ouderdom, wat graag wil leer isiZulu praat. Die multimediaprogram is ontwikkel deur Afrikataalkundiges van die Potchefstroom- en Vaaldriehoekkampusse van die Noordwes-Universiteit in samewerking met taalverwerwingskundiges van Vista Universiteit asook Europese kollegas van die Katholieke Universiteit Leuven.
Die CD ROM bevat 4 hoofstukke wat elk uit 6 tot 8 lesse bestaan. Die lesse is gebaseer op kontekstuele taalgebruik in dialoogvorm. Interaksie word bevorder deur kruisverwysings en skakels na woordeskat, grammatika, funksies, vaardighede en oefeninge. ʼn Hulplêer en studiegids is ook ingesluit vir die optimale gebruik van die program. Jy kan ook jou eie pas en leerverbintenis bepaal deur ʼn studiekontrak te aanvaar om jou te lei en jou vordering te monitor. ʼn Belangrike kenmerk is die wye verskeidenheid oefeninge wat jou in staat sal stel om voortdurend jou vordering en jou vaardigheidsvlak te evalueer.
Hierdie CD-ROM kan ook in ʼn gewone CD-speler gebruik word sodat jy jou uitspraak en luistervaardigheid kan oefen.
Sondelani! 1.1
Leer jouself isiXhosa! Hierdie program is gemik op persone, ongeag hul ouderdom, wat graag wil leer isiXhosa praat.
Die CD ROM bevat 4 hoofstukke wat elk uit 6 tot 8 lesse bestaan. Die lesse is gebaseer op kontekstuele taalgebruik in dialoogvorm. Interaksie word bevorder deur kruisverwysings en skakels na woordeskat, grammatika, funksies, vaardighede en oefeninge. ʼn Hulplêer en studiegids is ook ingesluit vir die optimale gebruik van die program. Jy kan ook jou eie pas en leerverbintenis bepaal deur ʼn studiekontrak te aanvaar om jou te lei en jou vordering te monitor. ʼn Belangrike kenmerk is die wye verskeidenheid oefeninge wat jou in staat sal stel om voortdurend jou vordering en jou vaardigheidsvlak te evalueer.
Hierdie CD-ROM kan ook in ʼn gewone CD-speler gebruik word sodat jy jou uitspraak en luistervaardigheid kan oefen.
Tsenang! 3.1
Leer jouself Setswana! Hierdie program is gemik op persone, ongeag hul ouderdom, wat graag wil leer Setswana praat. Die multimediaprogram is ontwikkel deur Afrikataalkundiges van die Potchefstroom- en Vaaldriehoekkampusse van die Noordwes-Universiteit in samewerking met taalverwerwingskundiges van Vista Universiteit asook Europese kollegas van die Katholieke Universiteit Leuven.
Die CD ROM bevat 4 hoofstukke wat elk uit 6 tot 8 lesse bestaan. Die lesse is gebaseer op kontekstuele taalgebruik in dialoogvorm. Interaksie word bevorder deur kruisverwysings en skakels na woordeskat, grammatika, funksies, vaardighede en oefeninge. ʼn Hulplêer en studiegids is ook ingesluit vir die optimale gebruik van die program. Jy kan ook jou eie pas en leerverbintenis bepaal deur ʼn studiekontrak te aanvaar om jou te lei en jou vordering te monitor.
|