NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Skool vir Tale

 

Wêrelde in dialoog 
Worlds in Dialogue - Mafatshe a Puisano

Vervoer

Vervoer vanaf en na die OR Tambo Internasionale Lughawe

Die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus is 160km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Inligting oor vervoer vanaf en na die lughawe word onder verskaf. Dit is belangrik dat u STRENG by hierdie skedule moet hou, of self alternatiewe reisreëlings tref. Dui asseblief op die registrasievorm aan of u van die diens gebruik wil maak.

  • Vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe na Potchefstroom:
    Woensdag 8 Julie om 10:00, 12:00 en 15:00.
  • Vanaf Potchefstroom na OR Tambo Internasionale Lughawe
    Saterdag 11 Julie om 13:00 en 16:00.

'n BEDRAG VAN R220,00 PER ENKERIT OF R440,00 RETOER IS BETAALBAAR.

logo worlds

Wêrelde in dialoog 
Kongreswebblad

 

KONGRESSEKRETARIAAT
Me. Stefanie Dose
12978507@nwu.ac.za
Mev. Elsa van Tonder Elsa.VanTonder@nwu.ac.za
Mnr. Alwyn Roux  Alwyn.Roux@nwu.ac.za
Tel. +27-18-299-1485
Faks +27-18-299-1562



 


© 2009 Noordwes-Universiteit. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes en Bepalings