C U R R I C U L U M V I T A E Andries le Roux Du Plooy
1 PERSOONLIKE BESONDERHEDE EN LOOPBAANGESKIEDENIS
1.1 Persoonlike besonderhede
| Personeelnommer |
356131 |
| Huidige pos |
Dekaan |
| Volle voorname |
Andries le Roux |
| Noemnaam |
Dries |
| ID-nommer |
441022 5019 08 9 |
| Geboortedatum |
1944/10/22 |
| Geslag |
Manlik |
| Huwelikstatus |
Getroud |
| Kerkverband |
Gereformeerde Kerk |
| Telefoon (w) |
0182991845 |
| Telefoon (h) |
0182976590 |
| Faks |
018 294 8952 |
| Elektroniese pos |
dtlaldp@puk.ac.za |
| Adres |
Tarentaalstraat 23; Mooivalleipark; 2522 |
| Fakulteit |
Teologie |
| Departement |
Dekaan - Teologie |
| Datum aangestel |
1986/04/01 |
1.2 Loopbaangeskiedenis
1970- 1975
|
Predikant
|
Geref. Kerk Durban
|
1975 - 1986
|
Predikant
|
Geref. Kerk Alkantrant
|
1986 – tans 1992 - 2003 1995 - tans
|
Professor Rektor Dekaan
|
PU vir CHO Teologiese Skool GKSA Fakulteit Teologie, PU vir CHO en Noordwes-Universiteit
|
2 AKADEMIESE EN PROFESSIONELE KWALIFIKASIES
2.1 Sekondêre onderwys
| Naam van Hoërskool |
Potchefstroom Gimnasium |
| Matriek |
1962 |
| Besondere prestasie |
Hoofseun (Koshuis), Leerlingraad, eerste rugby- krieket- atletiekspan |
2.2 Naskoolse kwalifikasies
1965
|
PU vir CHO
|
|
1969
|
PU vir CHO
|
|
1979
|
PU vir CHO
|
Kerkreg
|
1982
|
PU vir CHO
|
Kerkreg
|
2.3 Besondere prestasies
Lid van studenteraad: 1965 – 1967; onder meer ondervoorsitter
Primarius van koshuis (Over de Voor): 1968 en 1969
Sport: Rugby: Wes-Transvaal (1968), PU-eerste span (1963-1969), Atletiek: Wes-Transvaal en PU vir CHO-atletiekspan
3 ONDERRIG
3.1 Onderrigervaring
Doseer sedert 1986 tot tans in Ekklesiologie en Dogmatologie in Fakulteit Teologie.
3.2 Besonderhede van leiding aan M- en D-studente
1991
|
ThM
|
Howell, JH
|
Die roeping van die bedienaar van die woord volgens die Dortse Kerkorde, Artikel 3. |
1992
|
M.Art et SC
|
Steyn, PJ
|
Grensafbakening van Gereformeerde gemeentes binne die geografiese gebiede van Klassis Krugersdorp en Klassis Griekwaland-Wes: ’n Fisiese beplanningsondersoek. |
| 1995 |
ThM |
Meijer, GJ |
Ratifikasie in die Gereformeerde Kerkreg. |
1996
|
ThM
|
Jansen, A |
Die Geskeidenheid tussen die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en Die Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. 1950-1995. |
1997
|
ThM
|
Vd Merwe, RM
|
Toelating tot die diens van die Woord na afsetting volgens die Gereformeerde Kerkreg. |
1997
|
ThM
|
Vd Walt, AB
|
Die geskiedenis van die Gereformeerde Kerk Vryburg 1886-1986. |
1999
|
MA
|
Manavhela, GF |
The Service of Women in the church. With special reference to the office of the deacon. |
2000
|
ThM
|
Beya, NM
|
Theological Training of ministers in the Reformed churches in the Democratic Republic of the Congo. |
2001
|
ThM
|
Smit, JM
|
’n Gereformeerd-kerkregtelike beoordeling van die predikant se verbintenis aan die plaaslike kerk. |
| 2004 |
ThD |
Howell, JH |
Binding aan kerklike besluite: ’n Gereformeerd-Kerk- regtelike studie. |
2004
|
ThD
|
Smit, J
|
Die regsposisie van die predikant in Suid-Afrika. ’n Gereformeerd-kerkregtelike studie. |
| 2004 |
ThD |
Vd Merwe, RM |
|
| 2004 |
ThD |
Dreyer, F |
|
| |
|
|
|
3.3 Eksterne eksaminatorskappe (in die geval van PU vir CHO, slegs M - en D - vlak)
1987
|
ThD
|
PU vir CHO
|
Du Plessis, MJ Die dogmas ten grondslag aan die ontwikkeling van die episkopos-amp van die eerste tot die vierde eeu. |
1988
|
ThD
|
PU vir CHO
|
Du Plessis, WP Die Gereformeerde Kerke en die 1914-rebellie. |
1997
|
MTh
|
UOVS
|
Lamprecht, Gideon Afskeiding geregverdig? ‘n Kerkhistories-kerkregtelike vergelyking tussen die ontstaan van die GKSA in 1859 en die APK in 1987 |
1998
|
ThM
|
PU vir CHO
|
Banze, NM An evaluation of the impact of Christianity on the socio-cultural life in the Congo since colonization: A church-historical study. |
1998
|
ThM
|
PU vir CHO
|
Shimbi, KK ”A comparison between the traditional African views and the biblical view”. |
1999
|
ThM
|
PU vir CHO
|
Sime, SW The church at Pilrig. A history of Pilrig & Dalmeny Street Church, Edenburgh. |
2000
|
ThD
|
PU vir CHO
|
Choi, BK An evaluation of Hans Küng’s view of Church History in view of Augustines conception of history. |
2001
|
ThM
|
PU vir CHO
|
Fick, HF Dogma en prediking: Caesarius van Arles en die Semi-Pelagiaanse kwessie.
|
2002
|
ThD
|
PU vir CHO
|
Vorster, N Kerk ten opsigte van die vestiging van ’n etos van menseregte in Suid-Afrika.
|
3.4 Betrokkenheid by departementele evaluering by ander universiteite
1999
|
Dept. Kerkgeskiedenis en Kerkreg
|
UOVS
|
Eksterne evaluering
|
2002
|
Dept. Kerkgeskiedenis en Kerkreg
|
UP
|
Eksterne evaluering
|
4 PUBLIKASIES EN NAVORSINGSUITSETTE
4.1 Artikels in subsidiedraende vaktydskrifte
DU PLOOY, A. LE R. 1981. Kerkvereniging in die lig van uitverkiesing en bekering. In die Skriflig; 59: 52-54. September 1981
DU PLOOY, A. LE R. 1984. Denominationalism : its sources and implications (ed. W.S. Vorster) In die skriflig. 50-51. Julie 1984.
DU PLOOY, A. LE R. 1984. Kerkverband : ’n Gereformeerde-kerkregtelike oorsig. In die Skriflig. 18(71): p.19-36. September 1984.
DU PLOOY, A. LE R. 1985. Die Teologiese Skool Potchefstroom. Almanak van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika, p. 75-77.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Die gesag van Christus in enkele kerklike gesagsmodelle. Koers, 53(3): 469-485.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Die verband tussen Skrif, konfessie en kerkorde volgens die Gereformeerde kerkreg. Wetenskaplike Bydrae-reeks H. Inougurele rede nr. 113.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Weerwoord: Evaluering van gesprek tussen die GKSA en NGK, soos gevoer in die TKK. 1958-1988. NG Kerkboekhandel. 103 – 110.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Kollegialisme. In die Skriflig, 23(91) :2-11, September.
DU PLOOY, A. LE R. 1990. Die heilige nagmaal en kerklike tug. Koers, 55(1): 143-162.
DU PLOOY, A. LE R. 1990. ’n Kerkregtelike verkenning van die belewing van kerklike eenheid in en oor volks- en taalgrense. In die Skriflig, 24(3):227-249.
DU PLOOY, A. LE R. 1991. Die aard en gesag van die binding aan die belydenisskrifte. In die Skriflig, 25(1):71-95, Maart.
DU PLOOY, A. LE R. 1991. Proefskrifbespreking (van Van Wyk, B.J.). Hervormde Teologiese Studies, 48(3):839-844.
DU PLOOY, A. LE R. 1992. Calvyn oor die koninkryk van God en die staat. Hervormde Teologiese Studies, 48(3&4):759-771, Sept/Nov.
DU PLOOY, A. LE R. 1993. Waarderingswoord aan kollegas B. Spoelstra en V.E. D’Assonville. In die Skriflig, 27(2):163-175, Junie.
DU PLOOY, A. LE R. 1995. Die grondslag en relevansie van die gereformeerde kerkreg as teologiese wetenskap. In die Skriflig, 29(1&2):135-160, Maart/Junie.
DU PLOOY, A. LE R. 1997. The foundation and relevance of reformed church polity as a theological science. Studia Historiae Ecclesiasticae, 23:1/2, p.169-198.
DU PLOOY, A. LE R. 1998 The keys of the kingdom as paradigm for building up the church in reformed church government. In die Skriflig; 32 (1): p.53-68.
DU PLOOY, A. LE R. 2002. A Reformed-Theological perspective on the Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika and Apartheid. Studia Historiae Ecclesiasticae, 28:1, p.1-24.
DU PLOOY, A. LE R & MANAVHELA. G. 2002. Women in the office of the deaconate. Studia Historiae Ecclesiasticae, 28 :1/2, p. 1-23.
DU PLOOY, A. LE R. 2003. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika 1859-2002: die vervulling van ’n roeping in belang van die koninkryk van God? In die Skriflig, 37(3): p.485-504.
DU PLOOY, A. LE R. 2004. Ratifikasiereg volgens die Gereformeerde kerkreg (voorgelê vir keuring).
4.2 Nie-subsidiedraende vakkundige artikels
DU PLOOY, A. LE R. 1971. Watter spyskaart. Die Kerkblad; 8 September, 4-5.
DU PLOOY, A. LE R. 1973. Die wat op die Here wag, kry nuwe krag. Gereformeerde Vroueblad; Jan 1973. 5-6
DU PLOOY, A. LE R. 1977. ’n Heilige spel. Die Kerkblad; Junie 1977. 3
DU PLOOY, A. LE R. 1979. Geloofsekerheid. Die Kerkblad; 30 Mei 1979.4
DU PLOOY, A. LE R. 1980. Ware bekering en skyn bekering. Die Kerkblad; 9 Julie 1980.1
DU PLOOY, A. LE R. 1981. Belewenis van kerkverband tussen die verskillende Gereformeerde Kerke in Suidelike Afrika. Die Kerkblad. 8 April – 29 April.
DU PLOOY, A. LE R. 1981. ’n Nuwe Kerkgebou. Die Kerkblad. 6 Mei 1981.
DU PLOOY, A. LE R. 1982. Gereformeerde kerk, of kerke? Die Kerkblad. Maart 1982.
DU PLOOY, A. LE R. 1983. Afrikaanse kerke praat saam. Die Kerkblad. Augustus 1983.
DU PLOOY, A. LE R. 1984. Roeping van ’n Gereformeerde belyer. Die Kerkblad. Maart 1984.
DU PLOOY, A. LE R. 1985. Wat is ’n sinode? Die Kerkblad. Januarie 1985.
DU PLOOY, A. LE R. 1987. Nasionale sinode en plaaslike kerk. Almanak van die GKSA, 113:243-247.
DU PLOOY, A. LE R. 1987. Die predikant en die Algemene verkiesing. Die Kerkblad. Maart 1987.
DU PLOOY, A. LE R. 1987. Spanning in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die Kerkblad, 90:3.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Evaluering van gesprek tussen die GKSA en NGK, soos gevoer in die TKK, 1958 tot 1988. NG Kerkboekhandel. 103-110.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Afskeid en verwelkoming van redakteurs. Die Kerkblad. 8-9. 21 Desember 1988.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Geloof: saak van die Woord en van die hart. Die Kerkblad. 23,25. 9 Maart 1988.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Antwoorde op vrae van prof MA Kruger. Die Kerkblad. November 1988.
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Geesgenote. Die Kerkblad. Julie 1988
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Konflikte en geleenthede in Angola. Die Kerkblad. 18 Mei 1988.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Die Dordtse leerreëls – ’n belydenisskap uit die Reformasie. Die Kerkblad, 91(2813):23-25, 8 Maart; 91(2814:29-30, 22 Maart.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. “Apartheid”. Die Kerkblad, 92(2819):5,7 Junie.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Hoe verder met ekumenisiteit? Die Kerkblad, 92(2819):7,7 Junie.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Die volkskerk-gedagte. Die Kerkblad, 92(2820):5-6, 21 Junie.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Tussenkerklike gesprek – kompleks? Die Kerkblad 92(2820):9, 21 Junie.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Vrae en suggesties oor die funksionering van die algemene sinode. Die Kerkblad, : 5 Julie; 92 (2822): 5-6, 19 Julie.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Optrede in kerklike ontstuimige tye? Die Kerkblad, 92(2823):5,2 Augustus.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Geen konformasie maar metamorfose. Die kerkblad. 6 Julie 1989.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Kommentaar van teoloog. Woord en Daad. Julie 1989.
DU PLOOY, A. LE R. 1989. Mening oor menseregte nie Geref. Kerke se standpunt. Die Kerkbode, 144(19): 17: 1989.
DU PLOOY, A. LE R. 1990. Ds. Dirk Postma. Enkele perspektiewe oor hom as kerkregtelike. Die Kerkblad, 93(2854): 12-16
DU PLOOY, A. LE R. 1990. Bouke Spoelstra – ’n dankwoord. Die Kerkblad, 24 Mei, bl. 24-25
DU PLOOY, A. LE R. 1990. Die oordeelsdag. Die Kerkblad. November 1990.
DU PLOOY, A. LE R. 1991. Gesalf met die Heilige Gees. Die Kerkblad. Julie 1991.
DU PLOOY, A. LE R. 1991. Die redakteurskap van Die Kerkblad. Die Kerkblad. November 1991.
DU PLOOY, A. LE R. 1991. Die wyse van Nagmaalsviering. Die Kerkblad. Maart 1991.
DU PLOOY, A. LE R. 1992. Enkele woorde van waardering en bemoediging aan mnr FW de Klerk as medegelowige, staatspresident en kanselier. Die Kerkblad. April 1992.
DU PLOOY, A. LE R. 1992. Reaksie. Die Kerkblad. Julie 1992.
DU PLOOY, A. LE R. 1993. Die ouderling vandag. ’n Praktiese handleiding, deur Henk Askes. Die Kerkblad. April 1993.
DU PLOOY, A. LE R. 1993. Sinode. Die Kerkblad. Desember 1993.
DU PLOOY, A. LE R. 1993. Waarderingswoord teenoor Redaktrise. Gereformeerde Vroueblad. Augustus 1993.
DU PLOOY, A. LE R. 1995. Prof. JP Jooste – ’n huldigingswoord. Die Kerkblad, 24 Mei, bl. 24-25.
DU PLOOY, A. LE R. 1995. Christus kom weer! 20 Des., bl. 17-18.
DU PLOOY, A. LE R. 1995. Die Teologiese Skool Potchefstroom tans. Die Kerkblad.
DU PLOOY, A. LE R. 1995. Die Teologiese Skool Potchefstroom. Almanak van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika, p. 75-77.
DU PLOOY, A. LE R. 1996. Nagmaal. Die Kerkblad.
DU PLOOY, A. LE R. 1996. Namens haar, terwille van haar. Mev. JM du Plooy, 1946-1973. Gereformeerde Vroueblad. Junie 1996.
DU PLOOY, A. LE R. 1996. Die verkiesing van ouderlinge en diakens. Die Kerkblad. 32-33. November 1996.
DU PLOOY, A. LE R. 1997. Hoe lyk die kleed van die nuwe mens? Die Kerkblad
DU PLOOY, A. LE R. 1997. Hoe vorentoe met besluit oor die wyse van Nagmaalviering. Die Kerkblad. Mei 1997.
DU PLOOY, A. LE R. 1997. Ja, nee, ja-nee of dalk, vir vrou in amp. Gereformeerde Vroueblad. April 1997.
DU PLOOY, A. LE R. 1997. Die Gereformeerde kerkregtelike erfenis. Die Kerkblad. Junie 1997.
DU PLOOY, A. LE R. 1998. Die koninkryk van God en die kerk. Die Kerkblad. Junie 1998.
DU PLOOY, A. LE R. 1998. Nuuswaardighede by die Teologiese Skool. Die Kerkblad. Oktober 1998.
DU PLOOY, A. LE R. 1998. Die Plek en status van meerdere vergaderinge. Die Kerkblad. Mei 1998.
DU PLOOY, A. LE R. 1999. Diskrimineer die GKSA teen vroue? Die Kerkblad. April 1999.
DU PLOOY, A. LE R. 1999. Ds Jan-Louis du Plooy. Die Kerkblad. September 1999.
DU PLOOY, A. LE R. 1999. Hoe gaan ons om met die kerk van Christus. Die Kerkblad. Maart 1999.
DU PLOOY, A. LE R. 1999. Die GKSA en die PU vir CHO. Die Kerkblad. Januarie 1999.
DU PLOOY, A. LE R. 2000. Migrasie. Die Kerkblad
DU PLOOY, A. LE R. 2000. ’n Vrou beroep haar op die grondwet oor haar « reg » om in die besondere ampte in die kerk te dien – wat nou? Die Kerkblad.
DU PLOOY, A. LE R. 2000. Die Teologiese Skool en Pierneef. Die Kerkblad. Maart 2000.
DU PLOOY, A. LE R. 2001. Pluriformiteit en pluraliteit van die kerk. Die Kerkblad. Januarie 2001.
DU PLOOY, A. LE R. 2001. Fokus op die Teologiese Skool. Kapasiteitsbouposte in die Fakulteit Teologie. Die Kerkblad.
DU PLOOY, A. LE R. 2002. Openbare getuienis insake historiese Jesus. Die Kerkblad. Junie 2002.
DU PLOOY, A. LE R. 2002. Die naam en karakter van die PU vir CHO. Die Kerkblad. Mei 2002.
DU PLOOY, A. LE R. 2002. Is kerkregering noodsaaklik. Is daar ’n verband tussen Skrif, Konfessie en Kerkorde. Die Kerkblad. Oktober 2002.
DU PLOOY, A. LE R. 2003. Die vak Kerkreg – verband tussen leer en kerkregering. Die Kerkblad. November 2003.
DU PLOOY, A. LE R. 2004. Die Stigting van die GKSA. Die konteks waarbinne dit gebeur het en die appel op ons. Die Kerkblad. Februarie 2004.
4.3 Publikasies en bydraes in boeke
DU PLOOY, A. LE R. 1979. Ekklesia en meerdere vergaderinge. 145p. (Verhandeling (Th.M.) – PU vir CHO).
DU PLOOY, A. LE R. 1982. Kerkverband. ’n Gereformeerd kerkregtelike studie. 453p. (Proefskrif (Th.D) – PU vir CHO)
DU PLOOY, A. LE R. 1986. Besinning oor eenheid in kerkverband oor nasionale en taalgrense. (In Smit, C.J., red. In gehoorsaamheid. Potchefstroom: PTP. p. 32 -49.)
DU PLOOY, A. LE R. 1988. Die verband tussen die Skrif, Konfessie en Kerkorde volgens die Gereformeerde Kerkreg.
DU PLOOY, A. LE R. 1990. Evaluering van die gesprek tussen die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en die Nederduitse Gereformeerde Kerk, soos gevoer in die Tussenkerklike Kommissie – 1958 – 1988. (In Du Toit, H. & Kruger, P., red.)
DU PLOOY, A. LE R. 1991. Enkele bakens in die verhouding tussen kerk en staat met die oog op die ontstaan van ’n nuwe Suid-Afrikaanse staat. (In Helberg, J.L., red. Kerkwees as getuienis in Suid-Afrika vandag. Potchefstroom: PTP. P. 104-126.)
DU PLOOY, A. LE R. 2002. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika 1859-2002: vervulling van ’n roeping in belang van die koninkryk van God. (In Coertzen, P. red. 350 jaar Gereformeerd. CLF.Bloemfontein. p. 197-208)
DU PLOOY, A. LE R. 2004. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en apartheid. (In Harinck, G. red. Lotgevallen van de Gereformeerde tehology in de twintigste eeuw. In drukproses)
5. BESTUURSAANGELEENTHEDE, NETWERKSKEPPING IN UNIVERSITEITSVERBAND
5.1 Geakkrediteerde ooreenkomste: Nasionale verband
Gedurende termyn as dekaan is die volgende teologiese instellings by wyse van akkrediterings- ooreenkomste aan die PU vir CHO (tans Noordwes-Universiteit) dmv Fakulteit Teologie verbind:
- Baptist Bible College of KZN;
- Bible Institute of SA, Kalkbaai;
- Church Ministries Institute, Durbanville;
- Church Ministries Institute, Gauteng;
- College Ya Mojadi, Mareetsane;
- Dumisani Theological College, King Williams Town;
- George Whitfield Theological College, Muizenberg;
- John Wycliffe Theological College, Randburg;
- Mukhanyo Theological College, Kwamhlanga;
5.2 Geakkrediteerde ooreenkomste met universiteite in internasionale verband. Bv:
- Greenwich School of Theology (Besoek in Verenigde Koninkryk) –besoek en gereël 1998
- Reformed Theological College (Uganda) – besoeke en gereël in 2001
- New Covenant International Bible College (Auckland NZ) – besoek en gefinaliseer in 2000
- Hongarye (Caroli Gaspar Universiteit te Budapest) - in opdrag van ARW:; gevolg: ooreenkoms gesluit in 2002.
- Hefsiba Christian Training Centre, Mosambiek;
- Namibia Evangelical Seminary, Windhoek;
- Trinity College of Nigeria.
5.3 Vestiging internasionale kantoor vir Noordwes-Universiteit in Londen
Vestig internasionale kantoor van Noordwes-Universiteit in London – 2003 (2004).
5.4 Vestiging en uitbouing van netwerke in internasionale verband
- Vestiging en uitbouing van netwerke met Teologiese Skole/ Universiteite te
- Calvin Seminary (Grand Rapids, USA): 1996, 2000, 2004
- Apeldoorn en Kampen (Nederland): 1991, 1999, 2001
- Aix en Provence (Frankryk): 2000
- Geelong University, Melbourne, Australië (lesing oor Christelike wetenskap): 2000
- Vrïje Universiteit (Amsterdam): 1991, 2001, 2002, 2003
6. LIDMAATSKAP EN DEELNAME IN VERENIGINGS, RADE, ENS.
6.1 Kommissies, komitees en rade (binne die universiteit)
- Lid van die Senaat van die PU vir CHO. 1986 – 2003.
- Lid van verskeie komitees van die Senaat PU vir CHO.
- Dekaan van die Fakulteit Teologie – 1995 – tans.
- Rektor van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) – 1992 – 2003.
- Lid van verskeie komitees van die Teologiese Senaat en Fakulteit Teologie.
- Lid van Bestuur van PUK forum 2000 insake transformasieproses by die PU vir CHO. (1995-1998).
- Redaksionele medewerker – In die Skriflig;
- Lid van Raad van die NWU. (sedert 2004)
6.2 Kommissies, komitees en rade buite die universiteit (ook statutêr)
- Lid van SACTE (South African Council for Theological Education).
- Medestigter van Gereformeerde Konvent in Suid-Afrika, 1997.
- Lid van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: sedert 1988.
- Voorsitter van FUTE (Forum for University Theological Education in RSA) – 2002 tot tans
6.3 Betrokkenheid by vakverenigings
- Lid van Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suid-Afrika – sedert 1978.
- Lid van Kerkreg Werkgemeenskap van Suid-Afrika – medestigter in 2003.
7. TOEKENNINGS ONTVANG
7.1 Verka-toekennings
Ontvang sedert daarstelling van Verka gereeld toekennings.
7.2 Eretoekennings
- 1967 – Abe Bailey-reisbeurs. Syfrets Trust
- 1966/67 – Erekleure - rugby. Studenteraad
- 1979 – Erekleure akademie. Studenteraad
- 1988 – Pro Patria-medalje. SA Weermag
- 1998 – Ereskild Hoërskool Gimnasium Potchefstroom
8. VAKKUNDIGE BLOOTSTELLING EN OPTREDES
8.1 Deelname aan konferensies - binnelands (bv. bywoning, voordrag, plakkaataanbieding, sessievoorsitter, uitstallings, uitvoerings of komposisies)
- Winterskool van die Fakulteit Teologie, PU vir CHO, 1987. Lesing. Die gesag van Christus in enkele kerklike gesagsmodelle.
- Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suid-Afrika 1989. Lesing: Kollegialisme.
- Winterskool van die Departement Ekklesiologie, Fakulteit Teologie 1990. Voorsitter.
Lesing: ’n Kerkregtelike verkenning van die belewing van kerklike eenheid in en oor volks- en taalgrense.
- Verskeie lesings voor byeenkomste van die Gereformeerde Teologiese Vereniging:
Pretoria, Witbank, Rustenburg, Vanderbijlpark, Potchefstroom. Verskillende ekklesiologiese onderwerpe.
- Rede te Vaalharts voor saamtrek van drie Afrikaanse kerke tydens Hervormingsdag (1988).
- Simposium aangebied in 1992: Die kerkvereniging in Nederland in 1892 in historiese en huidige S.A. konteks.
- Redevoering: Amptelike opening van Nasionale Sinode GKSA, Januarie 1994.
- Redevoering: Promosieplegtigheid Teologiese Skool GKSA, November 1994.
- Voordrag: Landwye Gereformeerde Teologiese Vereniging, . Referaat: Die taak van die kerk na binne, Augustus 1994.
- Redevoering: Herdenking van die 135e jaar van ontstaan van die GKSA. 26 Oktober 1994.
- Voordrag by Potchefstroomse Onderwyskollege, April 1995. Lesing oor Multikulturele verandering – hoe moet dit by die POK gehanteer word?
- Seminaar oor Etiek en Kerkregering, 1996.
- Geleentheidswoord: Burgersdorp. By geleentheid van funksie by Ou Teologiese Skool en geboue te Burgersdorp. 11 -13 April 1997.
- Redevoering: Hoofgradeplegtigheid, PU vir CHO. Koninkryk, Kerk en Universiteit, 17 September 1999.
- Seminaar oor Kerklike finansies, 2000 en 2001.By verskeie saamtrekke van kerkrade in die land.
- Internasionale Teologiese Kongres (ITHC) te Potchefstroom. Augustus 2000. – Voorsitter van reëlingskomitee.
- Calvynkongres te Potchefstroom. Augustus 2000. – Voorsitter van reëlingskomitee.
- Werkswinkel te Potchefstroom, Referaat: Vrou in kerk – Mei 2001.
- Voordrag: Sustersaamtrek te Klerksdorp: Skep moed uit julle saamwees as gelowiges en dank God. Maart 2002.
- Seminaar oor Kerk-Staat te Stellenbosch: Kerke se interne verbandsreg en die arbeidswetgewing. Maart 2002.
- Die Gereformeerde Kerke in SA, 1859-2002: vervulling van ’n roeping in belang van die koninkryk van God: Referaat by Internasionale seminaar oor ker en Staat in Stellenbosch, April 2002.
- Vertoë. Reaksie op die aankondiging van die Minister en die besluit van die Raad mbt die samesmelting van die PU vir CHO, UNW en Sebokengkampus van Vista, 2002.
- Gelukwensing aan dr. T Eloff namens die oorspronklike oprigters. Februarie 2002.
- Huldeblyk: Prof WE Scott. Februarie 2002.
- Konferensie oor Kerk en Staat te Stellenbosch. Ratifikasie volgens die Gereformeerde Kerkreg” September 2003.
- Redevoering: Promosieplegtigheid Teologiese Skool GKSA. November 2003. Kritiese Analise van ratifikasie volgens die Gereformeerde Kerkreg.
8.2 Deelname en voordragte by konferensies - buitelands (bv. bywoning, voordrag, plakkaataanbieding, sessievoorsitter, uitstallings, uitvoerings of komposisies)
- Gaslesings te Christelijke Gereformeerde Universiteit van Apeldoorn, Nederland, Sept/Okt 1991.
- Internasionale teologiese kongres in Nederland, Junie 1994 te Noordwijkerhout.
Referaat oor: The keys of the Kingdom, building up the Church and Reformed Church government.
- Uitgebreide dekaansbesoek na VSA: 25 April – 25 Mei 1996.
Besoeke: Dordt College; Calvin Seminary (gaslesings); Calvin College; Mid America Reformed Seminary (gaslesings); Emory University; Westminister Seminary.
- Referaat: GKSA en apartheid: Kampen, Internasionale Kongres in November 2001.
8.3 Studiebesoeke (binnelands en buitelands)
- Navorsing saam met prof W. Van’t Spijker in Apeldoorn, Nederland, 1991
- Reëlings insake sluiting van ooreenkoms:; Groot Brittanje 1997 – Akkreditering van die
Greenwich School of Theology.
- Sluiting van ooreenkoms te Auckland, Nieu Zeeland, 2000
- Reeks lesings te Uganda Reformed Theological College, Kampala, 2001
- Gradeplegtighede (Convocation) van Fakulteit Teologie – Greenwich School of Theology. Oktober 2000 en Oktober 2002 te Londen.
- Grade seremonie te Kampala, Uganda (RTC) in 2001
- Dekanebesoek na Nederland; deel van groep dekane , hoofdirekteure en ander lede van die BK op besoek by Vrije Universiteit van Amsterdam, Universiteit van Amsterdam en Twente. In November 2002.
8.4 Deelname aan akademiese uitruil programme – buitelands
- Gasheer vir prof W van’t Spijker (Kampen) met oog op gaslesings in Kerkreg, 2001.
- Gasheer vir prof B van de Beek (Vrïje Universiteit) met oog op gaslesings in Kerkreg, 2000 en 2003.
9 AMPTELIKE KERKLIKE AANGELEENTHEDE
9.1 GKSA: Deputate ens.
- Lid van verskeie deputaatskappe van die Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke
in Suid-Afrika onder meer: - Tussenkerklike Kommissie van die Drie Afrikaanse Kerke in SA. (Tans Tussenkerklike Raad).
- Kerkregtelike sake
- Algemene Regsaangeleenthede
- Vir gesprek met die sentrale- en streekowerheid.
- Korrespondensie (= verhoudinge en gesprek) met ander Nasionale Sinodes.
- Voorsitter van die Redaksiekommissie van Die Kerkblad (1988-1994).
- Bestuur as Rektor van die Teologiese Skool Potchefstroom die “transformasieproses” met betrekking tot die inskakeling van die Hammanskraalse Teologiese Skool en die Heidelbergse Teologiese Skool (Venda) by die Teologiese Skool Potchefstroom gedurende 1994-1996.
- Ex officio adviseur oor verskeidenheid kerkregtelike aangeleenthede in belang van kerke en kerklike vergaderinge. Meestal skriftelike advies.
9.2 Amptelike afgevaardigde van GKSA na buitelandse kerke.
- Na Christelijke Gereformeerde Kerk Nederland, 1991, 2000, 2003;
- Nederlandse Gereformeerde Kerken; 1988, 2000, 2003;
- Gereformeerde Kerken Nederland (Vrijgemaak); 2002;
- Gereformeerde Bond in Nederlandse Hervormde Kerk; 2000, 2002;
- Gereformeerde Kerken Nederland; 1999;
- Free Church of Scotland te Edinburgh. Mei 2000;
- Christian Reformed Church of North America and Canada: Grand Rapids. Calvin College. Junie 2000;
- Reformed Church in New Zealand, Auckland, 2000;
- Christian Reformed Churches in Australia, Sydney, 2000;
- Christian Reformed Church of North America and Canada, Grand Rapids, Junie 2004;
- United Reformed Church of North America and Canada, Junie 2004;
- Orthodox Presbyterian Church of USA, Junie 2004;
- Presbyterian Church of America, Junie 2004.
10 GEMEENSKAPSDIENS
- Kapelaan van 1 Regiment De la Rey, 82 meg. Brigade. SAW – 1987-1991(veral kapelaanswerk in Angolese oorlog, 1988)
- Lid van Skoolraad van Potchefstroom (voormalige TOD) – 1990 – 1994
- Voorsitter van Bestuursraad van Potchefstroom Gimnasium – 1989 – 1998
|