NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Fakulteit Teologie

 

 

Prof  JM Vorster

CURRICULUM VITAE

  

1.        Naam

              Jakobus Marthinus Vorster

              ID:  4612125002087

 

2.        Geboortedatum

              12 Desember 1946

 

3.        Gesin

              EggenoteJohanna Alida Vorster (nèè Van der Merwe), gebore 1947-01-12 te Petrusburg.  Tans lektrise in Wiskunde aan die Noordwes Universiteit

.

                  Kinders:  

                   Nicolaas (1973-09-13)
Johannes Lodewikus (1975-08-04)
Christina Maria Etrecia (1977-11-05)
Jakobus Marthinus (1980-01-19)

 

4.        Skoolopleiding

              Laerskool Aucklandpark, Johannesburg, 1953
Laerskool Joshua Naude Roodepoort, 1954-1959
Hoër Seunskool Helpmekaar, Johannesburg, 1960-1964

 

5.        Naskoolse Opleiding

                  Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys             

                   1966-1974 (voltyds)

                   1975-1977 (deeltyds)

                   1982-1984 (deeltyds)

 

6.        Akademiese Kwalifikasies

 

BA 1968 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
Honns BA 1968 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
MA 1971  Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
ThB 1974 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
D.Phil  1978     Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
ThD 1984 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys


 

7.        Proefskrifte

7.1   Vorster, J.M.  1978.  Die kerk en die kleurvraagstuk vandag.  Braamfontein : De Jongh Boekhandel.  (D.Phil.-proefskrif.) (Kultuurfilosofie)
7.2 Vorster, J.M.  1984.  Die neo-Marxistiese politieke teologie in Suid-Afrika.  (Th.D.-proefskrif PU vir CHO.)  (Dogmatologie)  Navorsing hiervoor is gedoen aan die Vrije Universiteit van Amsterdam en die sentrum van die Wêreldraad van Kerke in Geneve, Switserland.
Albei proefskrifte handel oor aspekte van die kontemporêre filosofiese en teologiese strominge en die invloed daarvan op die kerk.  Al die artikels in 1 en 2 hou daarmee verband.
                   

8.                   Post-doktorale navorsing in die buiteland

1976

Navorsing oor die Neo-Marxisme en die invloed daarvan op die Wêreldraad van Kerke en die gereformeerde Kerke in Nederland by die Vrye Universiteit van Amsterdam en die Ekumeniese Sentrum in Geneve.
1986 Navorsing in Nederland oor die Politieke Teologie.
1988 Navorsing in Berlyn oor die Politieke Teologie.
1989 Navorsing in Geneve, Bonn, New York en Washington oor die Politieke Teologie.
1991 Navorsing by die sitting van die Wêreldraad van Kerke in Canberra oor die Politieke Teologie.
1994 Navorsing in Noordwijkerhout oor kerkvernuwing.
1996 Navorsing in Bedford oor kerkvernuwing.
1997 Navorsing in Seoul en Busan oor kerkvernuwing.
1998 Navorsing in Atlanta oor etiese perspektiewe op menseregte.
1999 Navorsing in Vancouver en Grand Rapids oor etiese perspektiewe op menseregte.
2000 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte.
2000 Navorsing in Yogjakarta oor etiese perspektiewe op menseregte.
2001 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte.
2001 Navorsing in Kobe oor etiese perspektiewe op menseregte.
2002 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte.
2003 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte.
2004 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte.
2005 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte.
2006 Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte
2006 Navorsing in Phoenix, Arizona Navorsing by die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies oor etiese perspektiewe op menseregte. oor etiese perspektiewe op menseregte by die Society of Christian Ethics.

 

9.        Wetenskaplike publikasies

9.1      Boeke

           

9.1.1

Vorster, J.M.  1971.  Die begrippe Corpus Christi en Corpus Sociale met betrekking tot kultuur.  Potchefstroom : PU vir CHO.  (Ongepubliseerde M.A.-verhandeling.  PU vir CHO.)
9.1.2 Vorster, J.M.  1980.  Die kruis of die vuis?  Kerk en Rewolusie in S.A.  Pretoria : TG van Wyk.
9.1.3  Vorster, J.M.  1981a.  Die kerk en die kleurvraagstuk vandag.  Johannesburg : De Jongh.
9.1.4 Vorster, J.M.  1981b.  Het die kerk nog betekenis?  Pretoria : NG Kerkboekhandel.
9.1.5  Vorster, J.M.  1984.  Die neo-Marxistiese Politieke Teologie.  Potchefstroom : PU vir CHO.  (Ongepubliseerde Th.D.-proefskrif.)
9.1.6  Vorster, J.M.  1996.  Is die kerk funksioneel?  Gedagtes oor Gereformeerde Kerkvernuwing in 'n post-moderne konteks.  Potchefstroom : Potchefstroomse Teologiese Publikasies.

9.1.7

Vorster, J.M. 1999.  An introduction to Reformed church polity.  Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.
9.1.8 Vorster, J.M. 2004. Ethical perspectives on human rights. Potchefstroom: Potchefstroom Theological Publications
9.1.9 Vorster, J.M.  2007.  Christian attitude in the South African Liberal Democracy.  Potchefstroom:  Potchefstroom Theological Publications
    

9.2      Wetenskaplike artikels in bundels

                 

9.2.1    Vorster, J.M.  1985a.  Kerk en Politiek.  (In Van Wyk, J.H. & Vorster, J.M., red.  Altyd Reformeer.  Gesprekke oor Godsdiens en Politiek.  Braamfontein : Boekhandel De Jong.  p. 100-118.)
9.2.2   Vorster, J.M.  1985b.  Die Christen in gesprek met die toekoms van Suid-Afrika.  (In Van Wyk, J.H. & Vorster, J.M., red.  Altyd Reformeer.  Gesprekke oor Godsdiens en Politiek.  Braamfontein : Boekhandel De Jong.  p. 180-183.)
 9.2.3  Vorster, J.M.  1990.  Ons gemeenskaplike roeping as Afrikaanse Kerke in Suid-Afrika vandag.  (In Du Toit, H. & Kruger, P., red.  Geroep tot Eenheid.  Halfway House : NG Kerkboekhandel.  p. 74-83.)
9.2.4 Vorster, J.M.  1991a.  Understanding the South African reality.  (In Aalberts, L. & Chikane, F.  The Road to Rustenburg.  Kaapstad : Struik Christian Books.)
9.2.5 Vorster, J.M.  1991b.  Die kerk, die armes en armoede.  (In Helberg, J, red.  Kerkwees as getuienis in Suid-Afrika vandag.  Potchefstroom : Potchefstroomse Teologiese Publikasies.  p. 127-140.)

 

9.3      Artikels in geakkrediteerde wetenskaplike tydskrifte  as alleen ouditeur

9.3.1 Vorster, J.M.  1974.  Die versoening by Paulus.  In die Skriflig, 7(29):35-47, Maart.
9.3.2 Vorster, J.M.  1977.  Die kerk in die moderne wêreld.  'n Diagnose.  In die Skriflig, 11(41):14-29, Mrt.
9.3.3 Vorster, J.M.  1979a.  Die invloed van die neo-Marxistiese kultuuranalise op die Wêreldraad van Kerke en die Gereformeerde Kerke in Nederland.  In die Skriflig, 13(51):7-15, Sept.
9.3.4 Vorster, J.M.  1979b.  Boekbespreking:  GES The Church and its social calling.  In die Skriflig, 13(52):49-52, Des.
9.3.5 Vorster, J.M.  1979c.  Knelpunte tussen Christene in Suid-Afrika ten opsigte van die politieke betrokkenheid van die kerk.  In die Skriflig, 13(52):3-11, Des.
9.3.6  Vorster, J.M.  1987.  Die sleutels van die koninkryk van die hemel.  Nederduits Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 28(1):46-52, Jan.
9.3.7  Vorster, J.M.  1988.  Die roeping van die Gereformeerde Kerke in die Suid-Afrikaanse Politiek.  In die Skriflig, 22(85):2-12, Mrt.
9.3.8  Vorster, J.M.  1991a.  Buitekerklikheid en makrokerklikheid in die Gereformeerde Ekklesiologie.  In die Skriflig, 25(4):471-483, Des.
9.3.9  Vorster, J.M.  1991b.  Die betekenis van die verbondsdoop vir die kerklike bediening en die Christelike lewe.  Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 32(2):242-249, Jun.
9.3.10    

Vorster, J.M.  1992a.  Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Ekumeniese konteks.  In die Skriflig,

26(1):15-28, Mrt.

9.3.11    

Vorster, J.M.  1992b.  Die eise aan die Gereformeerde prediking in die teenswoordige kultuur van

verandering.  In die Skriflig, 26(4):451-463, Des.

9.3.12    

Vorster, J.M.  1992c.  Kerkreg en konteks.  Studia Historiae Ecclesiasticae, 18(1):87-95, Jun.

9.3.13    

Vorster, J.M.  1993a.  Kuyper se ekklesiologie en die interpretasie van kerklike sake in Art 30 van die

Kerkorde van die GKSA.  In die Skriflig, 27(2):215-229, Jun.

9.3.14  Vorster, J.M.  1993b.  Godsdiensvryheid in 'n toekomstige Suid-Afrika in die lig van Art 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis.  In die Skriflig, 27(3):307-321, Sept.
9.3.15     Vorster, J.M.  1993c.  Die koninkryk van God as paradigma vir kerkvernuwing.  Nederduits Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 34(4):522-531, Des.
9.3.16     Vorster, J.M.  1994a.  Die kerk in 'n nuwe konteks.  In die Skriflig, 28(3):309-327, Sept.
9.3.17 Vorster, J.M.  1994b.  Prediking in 'n Afrikakonteks.  Praktiese Teologie in Suid-Afrika, 9(1):14-19, Jun.
9.3.18     Vorster, J.M.  1994c.  Kerkvernuwing in die lig van Bybelse begrippe vir die kerk.  In die Skriflig, 28(4):508-525, Des.
9.3.19  Vorster, J.M.  1994d.  Tendense in die teologie van die Wêreldraad van Kerke sedert 1948.  Studia Historiae Ecclesiasticae, 20(2):234-253, Des.
9.3.20     Vorster, J.M.  1995a.  Die bydrae en relevansie van die ekklesiologiese besinning in die GKSA.  In die Skriflig, 29(1 & 2):117-134, Mrt. & Jun.
9.3.21 Vorster, J.M.  1995b.  Vernuwing in die prediking in die lig van hedendaagse lewensbeskoulike tendense?  In die Skriflig, 29(3):443-466, Sept.
9.3.22     Vorster, J.M.  1996a.  Vernuwing in die Gereformeerde erediens.  In die Skriflig, 30(2):201-221, Jun.
9.3.23     Vorster, J.M.  1996b.  Vernuwing in gemeenskapsbelewing in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.  In die Skriflig, 30(4):471-487, Des.
9.3.24  Vorster, J.M.  1997a.  Teologies-etiese perspektiewe op die 1996-grondwet van die Republiek van Suid-Afrika.  In die Skriflig, 31(1 & 2):70-91, Mrt/Jun.
9.3.25    

Vorster, J.M.  1997b.  'n Oorsig van die versoeningsleer by Paulus en die implikasies daarvan vir

versoening in Suid-Afrika.  Nederduits Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 38(1 & 2):4-15, Jun.

9.3.26    

Vorster, J.M.  1997c.  Die diens van die Gereformeerde predikant.  In die Skriflig, 31(3):267-281.  Sept.

9.3.27    

Vorster, J.M.  1997d.  Die kerklike tug as sleutel van die koninkryk van die hemele.  Studia Historiae

Ecclesiasticae, 23(1 en 2):149-168.  Des.

9.3.28    

Vorster, J.M.  1998a.  Die toerustingstaak van die Gereformeerde predikant: 'n praktiese

bedieningsmodel.  In die Skriflig, 32(1):19-35. Mrt.

9.3.29    

Vorster, J.M.  1998b.  Periodisation in Church History.  Studia Historiae Ecclesiasticae.  XXIV(1):208-

225. Jun.

9.3.30    

Vorster, J.M.  1998c.  Die Arminianisme en gereformeerde prediking vandag.  In die Skriflig. 32(3):293-

310. Sept.

9.3.31    

Vorster, J.M.  1998d.  Die belydenis van Belhar in dogma-historiese perspektief.  In die Skriflig. 32

(4):469-485. Des.

9.3.32    

Vorster, J.M.  1999a.  ’n Waarskynlike bedieningsmilieu vir die GKSA in die dekade na 2000.  In die

Skriflig. 33(1):99-119.  Maart.

9.3.33    

Vorster, J.M.  1999b.  Calvin and human rights.  Ecumenical Review 51(2):209-220. April.

9.3.34    

Vorster, J.M.  1999c.  Religious rights in South Africa: an evaluation of the heritage and the future

contribution of the Christian Reformed tradition.  Studia Historiae Ecclesiasticae  XXV(2):21-41.

9.3.35    

Vorster, J.M.  1999d.  The Reformed tradition and human rights.  Studia Historia Ecclesiasticae.  XXV

(22):56-90.

9.3.36     Vorster, J.M.  2000a.  Nooit weer nie? …. ’n Teologies-etiese beoordeling van die idees oor politieke vryheid in Suid-Afrika sedert 1899.  In Die Skriflig  34(1):35-54.
9.3.37     Vorster, J.M.  2000b.  The Constitutional State:  A turning point for the Chrsitian Churches in South Africa.  Studia Historia Ecclesiasticae 26(1):91-108.
9.3.38    

Vorster, J.M.  2000c.  Minority rights in a Constitutional State – an ethical assessment.  Ecumenical Review 52(4):490-502.

9.3.39    Vorster, J.M.  2000d.  The emergence of an ethos of human rights.  Studia Historia Ecclesiasticae XXVI(2):116-141.
9.3.40 Vorster, J.M.  2000e.  A contemporary principle for Christian Ethics in view of prominent historical paradigms.  Studia Historia Ecclesiasticae XXVI(2):1-23.
 9.3.41     Vorster, J.M.  2001a.  ’n Christelike teorie van menseregte.  In die Skriflig 35(1):1-23.
9.3.42     Vorster, J.M.  2001.  Kuyper and Apartheidstheology in South Africa – Another perspective.  Studia Historia Ecclessiasticae XXVII(2):56-73.
9.3.43     Vorster, JM.  2002a  Die reg op lewe.  In die Skriflig.  36(2):185-206.
9.3.44     Vorster, JM.  2002b.  The resurgence of religious fundamentalism and its influence on women’s rights.  Studia Historiae Ecclesiasticae. XXVIII(1):120-143.
9.3.45     Vorster, JM.  2002c.  Racism, Xenophobia and Human Rights.  Ecumenical Review. 54(3):296-312.
9.3.46     Vorster, JM.  2002d.  Human Rights and Moral Conflicts.  Ecumenical Review.  54(4):458-471.
9.3.47     Vorster, JM.  2002e.  State, religion and religious freedom.  Studia Historiae Ecclesiasticae.  XXVIII(2):290-312.
9.3.48    

Vorster, JM.  2003a.  ’n Etiese perspektief op godsdiensvryheid.  In die Skriflig.  37(2):251-269.

9.3.49     Vorster, J.M.  2003b. HIV/Aids and human rights.  Ecumenical Review. 55(4):345-361. Oktober.
9.3.50     Vorster, J.M.  2003c.  A Reformed perspective on religious pluralism in Africa.  Studia Historiae Ecclesiasticae.  XXVIX(2):319-338. Des.
9.3.51     Vorster, J.M.  2004a.  The attitude of Christ as a principle for modern Christian ethics seen from a classic Reformed perspective.  Studia Historiae Ecclesiasticae. XXX(2):1-28.
9.3.52     Vorster, J.M.  2004b.  Truth, reconciliation, Transformation and Human Rights.  Ecumenical Review.  56(4):480-502.
9.3.53     Vorster, J.M.  2005a.  Die regte en verantwoordelikhede van die homoseksuele persoon.  In die Skriflig. 39(3):1-24.
9.3.54     Vorster, J.M.  2005b.  Christelike gesindheid en politieke protes.  Hervormde Teologiese Studies. 61(4):1411-1431.
9.3.55    

Vorster, J.M.  2005c.  Ecocide, the integrity of creation and the rights of the next generation.  Verbum et

Ecclesia. 26(3):867-890.

9.3.56    

Vorster, J.M.  2005d.  Christelik-etiese perspektiewe op armoedeverligting in Suid-Afrika. Nederduits

Gereformeerde Teologiese Tydskrif. 46(2&3):451-463.

9.3.57     Vorster, J.M.  2005e.  Nation-building in South Africa.  Has progress been made?  Ecumenical Review.  57(4):473-491
9.3.58     Vorster, J.M.  2006a.  The Ethics of Land Restitution,  Journal of Religious Ethics.  34(4):686-797.
9.3.59     Vorster, J.M.  2006b.  Christelike gesindheid in die werkplek in Suid-Afrika vandag.  Nederduits Gereformeerde Teologiese Tydskrif. 47(1&2):220-233.
9.3.60     Vorster, J.M.  2006c.  Die etiek van regstellende aksie.  Acta Theologica. 26(1):225-248
9.3.61 Vorster, J.M. 2006d.  Christian attitude and the human dignity of women. Studia Historiae Ecclesiasticae. XXXII(2):229-268.
9.3.62     Vorster, J.M.  2006e.  Christian attitude in business.  Verbum et Ecclesia. 27(3):1110-1132
9.3.63     Vorster, J.M.  2006f.  Being a church today in South Africa’s liberal democracy. Studia Historiae Ecclesiasticae. XXXII(3):285-314.
9.3.64     Vorster, J.M.  2006g.  Christelike gesindheid en ander godsdienste. In die Skriflig. 40(3):1-24..
    

 

9.4      Artikels in geakkrediteerde wetenskaplike tydskrifte  as mede-ouditeur

 

9.4.1      

F.W. Leuschner en J.M. Vorster.  1998.  Skolastiek:  Kernbeginsels met besondere verwysing na aspekte van Anselmus, Abelardus en Thomas van Aquino.  Studia Historiae Ecclesiastica, 24(2):80-101, Des.

9.4.2 F.A. Juma and J.M. Vorster.  1998.  Küng’s theory of paradigms in Church History:  an evaluation.  Studia Historiae Ecclesiastica, 24(2):116-130, Dec.
9.4.3 B.K. Choi and J.M. Vorster.  1999.  an evaluation of Hans Küng’s conception of Church History in view of Augustine’s conception of history.  A reformed perspective.  Studia Historiae Ecclesiastica, 25(2):190-216, Dec.
9.4.4  E.B. Connock and J.M. Vorster.  2000.  The rise and development of Mysticism and its possible influence on the Charismatic movement.  Studia Historiae Ecclesiastica, 26(2):170-197, Dec.
9.4.5 C.J. Smit & J.M. Vorster.  2000.  Die GKSA en sy gereformeerde identiteit.  Kan dit behou word in ’n post-moderne gemeenskap? In die Skriflig 34(4):515-533.
9.4.6  C.J. Smit en J.M. Vorster. 2001.  Dae van verootmoediging, verskillende kerkgemeenskappe, en die verhouding van kerk en staatsowerhede.  Studia Historiae Ecclesiastica, 27(1):143-162, Junie.
9.4.7 C.H. Yi and J.M. Vorster, 2002.  The Church, poverty and relevant ideologies in South African 1948-1994:  A church historical perspective.  Studia Historiae Ecclesiastica, 28(2):197-222, Dec.
9.4.8  N. Vorster en J.M. Vorster.  2002.  Sosiale stratifikasie aan die Kaap gedurende die periode van 1652-1795.  Studia Historiae Ecclesiastica, 28(2):262-289, Des.
9.4.9   N. Vorster & J.M. Vorster.  2003a.  Etiese grondslae van die grondwetlike reg – ’n Reformatoriese perspektief.  Koers, 68(1)2003:59-85.
9.4.10     Jardim, L.J. & Vorster, J.M. 2003b.  Hijaband the construction of female religious identity.  In die Skriflig. 37(2):271-287.
9.4.11     Keegan, B. & Vorster, J.M.  2003c.  The Anselm debate and the gospel of Saint Mark.  Studia Historiae Ecclesiasticae. XXVIX(1):122-142.
9.4.12     Lloyd, E. &Vorster, J.M.  2003d.  Religious beliefs and the social factors in the development of NON-Conformity and Anglicanism in the Upper Cynon Valley, South Wales 1800-1870. Studia Historiae Ecclesiasticae. XXVIX(1):187-206.
9.4.13     Juma, F.A. &Vorster, J.M.  2003e.. Factors that contributed to the growth of the Kenya Assemblies of God church: an analysis of multi-paradigms.  Studia Historia Ecclesiasticae. XXVIX(2)222-228.  Des.
9.4.14    

Barry, S & Vorster, J.M. 2003f. A Wesleyan Methodology for effecting political and social transformation.

Studia Historia Ecclesiasticae. XXVIX(2)264-280.  Des.

9.4.15   

Morgan, E.R. 7 Vorster, J.M.  2003g.  The Mennonites and the Amish.  A critique of religious

conservatism with special reference to the Old Order Amish in Pennsylvania.  Studia Historia

Ecclesiasticae. XXVIX(2)54-78. Des.

9.4.16    

Pomfret, A. &Vorster, J.M.  2004a. An ethical evaluation of the historical significance of propriety

Chapels.  Studia Historiae Ecclesiasticae. XXX(1):118-139.

9.4.17    

Prothero, D &Vorster, J.M.  2004b.  D.M. Lloyd Jones’ view on reformed Preaching:  A Theological an

historical analysis and evaluation.  Studia Historiae Ecclesiasticae. XXX(1):168-186.

9.4.18    

Vorster, J.M. & Zwemstra, H.M.  2004c.  ’n Teologies-etiese perspektief op die beskerming van sosio-

ekonomiese regte.  In die Skriflig. 38(4):561-578.

 

9.5      Populêr-wetenskaplike artikels en bydraes

              

9.5.1  Verskeie artikels in populêr-wetenskaplike tydskrifte en koerante nasionaal en internasionaal sedert 1974.

 

9.6      Boekbesprekings

 

9.6.1       22 Boekbesprekings in geakkrediteerde teologiese tydskrifte.

9.6.2       10 Boekbesprekings in populêr-wetenskaplike tydskrifte.

 

10.    Wetenskaplike voordragte

10.1        Internasionale Vakkonferensies

10.1.1 1986, Oktober.  Die Bevrydingsteologie in Suid-Afrika.  Konferensie van gemeenskapsleiers in Nederland.  Suid-Afrikaanse Ambassade, Den Haag.
10.1.2 1986, Oktober.  Die Bevrydingsteologie.  Teologiese Seminarium van die Nederlandse Gereformeerde Kerke.  Apeldoorn, Nederland.
10.1.3 1988, Oktober.  Kerk en Politiek.  Konferensie van gemeenskapsleiers in Geneve Switserland.  Suid-Afrikaanse Ambassade Geneve.
10.1.4 1988, Oktober.  Die Bevrydingsteologie in Suid-Afrika.  Konferensie van gemeenskapsleiers in Bonn, Duitsland.  Suid-Afrikaanse Ambassade in Bonn.
10.1.5 1994, Junie.  The Church in a new context.  Kongres:  The Vitality of Reformed Theology, Noordwijkerhout Nederland.
10.1.6 1996, September.  Christianity and post-modernity.  British Church Growth Association, Bedford Engeland.
10.1.7 1997, Oktober.  Christianity in the 21st Century - a paradigm shift?  Kosin University Korea.
10.1.8 1999, Augustus.  Religious rights in South Africa.  International Association for Religious Freedom.  Vancouver.
10.1.9 2000, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die 56ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve.
10.1.10      2000, Augustus.  The Christian Reformed tradition and human rights.  International Association for the History of Religions.  Durban.
10.1.11     

2001, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die

57ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve.

10.1.12     2001,  Oktober.  Kuyper and Apartheidstheology in South Africa.  Kobe Theological Seminary, Kobe, Japan.
10.1.13      2002, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die 58ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve.
10.1.14      2003, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die 59ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve.
10.1.15      2003 Jul/Aug.   Religious fundamentalism and gender.  International Association for Religious Freedom.  Budapest.
10.1.16 2004, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die 59ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve.
10.1.17      2003 Okt. Religious pluralism in Africa.  Lesing by ’n sendingkonferensie van die Eglise Reformee, Lubumbashi, DRK.
10.1.18 2004, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die 59ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve.
10.1.19  2004, Okt.  Is private land ownership a fundamental human right?  Vrije Universiteit Amsterdam, Utrecht.
10.1.20 2004, Maart/April.  Adviseur namens die International Association for Religious Freedom (IARF) by die 59ste sitting van die Menseregtekomissie van die VN, Geneve
10.1.21      2005, Julie.  Christian identity and religious pluralism in Africa.  International Reformed Theological Institute. Seoul, Korea
10.1.22      2006, April.  Current options for the constitutional implementation of religious freedom.  International Reformed Theological Institute. Driebergen, Nederland.
10.1.23      2007, Januarie.  Active pluralism as a correction for active universalism and active neutralism in the execution of religious freedom in a constitutional democracy..  International Reformed Theological Institute. Dallas, Texas, USA.  Society of Christian Ethics.

                                                          

10.2        Nasionale Vakkonferensies

10.2.1 1979, Augustus.  'n Prinsipiële bewoordeling van SACLA.  Byeenkoms Kerk en Universiteit.  Randse Afrikaanse Universiteit.
10.2.2 1982, Maart.  Knelpunte tussen Christene in Suid-Afrika oor die politieke betrokkenheid van die Kerk.  Gereformeerde Teologiese Vereniging, Pretoria.
10.2.3 1986, Augustus.  Die Gereformeerde Kerke en die Suid-Afrikaanse politiek.  Algemene vergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, Pretoria.
10.2.4 1990, Maart.  Kerk en geweld.  Byeenkoms gereël deur die Argus groep.  Markteater Johannesburg.
10.2.5 1991, Januarie.  Kerkreg en konteks.  Kerkhistoriese Werkgemeenskap, Stellenbosch.
10.2.6 1991, Maart.  Menseregte in Bybelse perspektief.  Gereformeerde Teologiese Vereniging, Oos-Transvaal.
10.2.7 1993, Januarie.  Prediking in Afrikakonteks.  Werkgemeenskap vir Praktiese Teologie.
10.2.8 1994, Augustus.  Die kerk in 'n moderne wêreld.  Algemene Vergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging. Pretoria.
10.2.9 1998, Augustus.  ’n Paradigmaverskuiwing.  ’n Werklikheid wat gelei het tot ’n veranderde samelewing.  Algemene Vergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging.  Johannesburg.
10.2.10      1999, Januarie.  Calvin and Human Rights.  Church History Society of Southern Africa.  Potchefstroom.
10.2.11      2000, Januarie.  The constitutional state: A turning point for the churches in South Africa.  Church History Society of Southern Africa.  Stellenbosch.
10.2.12      2002,  Mei.  Gender, religion and women rights.  Potchefstroom.
10.2.13  2004, Jan.  Gender, religion and women rights.  Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suid-Afrika. Pretoria.
10.2.14      2004, Augustus  Socio-economic rights in South Africa.  Guidelines for ecclesiastical involvement in the promotion of socio-economic rights as fundamental rights.  Beyers Naude Stigting, Stellenbosch.
10.2.15   2004, Augustus.  Waarheid en Versoening.  Algemene Vergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging.  Potchefstroom.
10.2.16 2005 Augustus.  Gereformeerd-wees. Relevant?  Plenêre sessie van die AlgemeneVergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging.  Potchefstroom.
10.2.17      2005 Augustus.  Die etiek van regstellende aksie.  Parallelle sessie van die AlgemeneVergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging.  Potchefstroom
10.2.18      2006 Maart.  The right to life and abortion.  Colloquim.  Fakulteit Regte. Vrystaat Universiteit, Bloemfontein.
10.2.19      2006 Oktober. Gay Marriages. Colloquim.  Fakulteit Regte.  Noordwes Universiteit (Potchefstroomkampus), Potchefstroom

10.3        Plaaslike Konferensies

10.3.1 1993, Julie.  Aktuele prediking.  Winterskool Fakulteit Teologie, Potchefstroom.
10.3.2  1995, Julie.  Tendense in die moderne samelewing.  Winterskool Fakulteit Teologie, Potchefstroom.
10.3.3 1996, Julie.  Teologies-etiese perspektiewe op die 1996 Grondwet van die RSA.  Winterskool Fakulteit Teologie, Potchefstroom.
10.3.4  1997, Oktober.  Die hantering van verandering, konflik en kritiek deur die predikant.  Seminaar oor "pastoriepyne" aangebied deur die departement Diakoniologie van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, Potchefstroom.
10.3.5 1998, Julie.  Samelewingstendense en die eise wat dit stel aan die gereformeerde bediening.  Seminaar aangebied deur die departement Diakoniologie van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, Potchefstroom.

 

11.    Ander optredes                                     

                      

1984-1991  Verskeie optredes en paneelbesprekings oor Televisie en radio in Suid-Afrika oor kerk en politiek met besondere verwysing na etiese vraagstukke in die verband soos geweld, burgerlike ongehoorsaamheid, disinvestering en strategieë van politieke verandering.

 

12.    Bywoning van ekumeniese kerklike byeenkomste

12.1     1988, Junie:  Afgevaardigde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika na die Gereformeerde Ekumeniese Sinode in Harare Zimbabwe.
12.2     1989, Junie/Julie:  Waarnemer uit Suid-Afrika by die Kirchentag Berlyn, Duitsland.
12.3   1991, Maart:  Waarnemer uit Suid-Afrika by die Sitting van die Wêreldraad van Kerke, Canberra, Australië.
12.4 1997, Oktober:  Afgevaardigde as waarnemer van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika by die International Conference of Reformed Churches in Seoul, Korea.
12.5 2000, Julie:  Afgevaardigde as waarnemer van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika by die Gereformeerde Ekumeniese Raad, Yogyakarta, Indonesia.
12.6  2001, Oktober:  Afgevaardigde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika by die Sinode van die Reformed Churches of Japan, Osaka.

 

13.    Navorsingsvelde                               

·         1976-1991  Die Politieke Teologie.

·         1991-1997  Kerkvernuwing in ’n post-moderne konteks

·         1997-tans  Etiese perspektiewe op menseregte

14.    Nagraadse studente                               

14.1        Afgestudeerde nagraadse studente

14.1.1        Magistersgrade

  1998  Pabst, V.C.  Luther’s theology of the sacrament of Baptism. (MA)
1999 Banze, M.N..  An evaluation of the impact of Christianity on the socio-cultural life in the Congo since colonization:  a Church Historical study. Th.M
2002 Yi, C.H. The Church and poverty in South Africa 1948-2000 Th. M.
Ryan, R.  The life of Martin Luther:  To reform or to follow Rome? MA
Fick, PH.  Dogma en prediking:  Caesarius van Arles en die Semi-Pelagiaanse kwessie. Th.M

Nel, L.A.S.  Kerk- en geweldsmisdaad in Suid-Afrika:  ’n Teologies-etiese studie. M.Th. .

Prothero, D.  D.M. Lloyd-Jones’ standpoint on Reformed preaching:  A Theological and historical analysis and evaluation. M.A
2005 Muller, D.F.  Die kriteria vir die ware kerk beskou vanuit die Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 29. Th.M.   
Pytches, NL.  The Eucharistic thought and practice of Bishops JC Ryle and HCG Moule. MA.
Berg, J.A.
De Lange, MC.  Natural science and Christian theology:  Relation and analogies. M.A.
Saayman, D.W.  Die etiek van polemiek. M.Th.
2004 Barry, S.  Human rights from the perspective from John Wesley. (M.A.)
Zwemstra, H.M.  Die grondwetlike beskerming van sosio-ekonomiese regte in Suid-Afrika.  ’n Teologies-etiese perspektief. (M. Th.)
Jardim, GL.  Woman as a symbol: A perspective on Islamic self-understanding. (M.A.) 2005. 
2005 Netshisaulu, N.W.  Children’s rights and parental authority: A Theological-ethical evaluation. (M.Th.)
2006 Munro, RM.  The effects, influence and legacy of the Reformation on Scottish Church History.  (ma
Potgieter, JD.  Godsdiensvryheid in die huidige Onderwysbeleid in Suid-Afrika:  ’n Christelik-etiese studie (M.Th).
2007 Hughes, E.  The third Order of St Dominic ( the Lay Dominicans).  The possible way forward for an Order in crisis.  (M.A).


         

14.1.2        Doktorsgrade

1999 Choi, B.K.  An evaluation of Hans Küng’s view of church history in view of Augustine’s concept of history.  Th.D.
2000 Naylor, P.  English particular Baptists:  from 1688 to the early Nineteenth century. Ph.D.
2002

Keegan, B.A.  The Anselm Debate and the Gospel of St Mark.  (Ph.D.)Lloyd, E.M.  The relationship between Religious Beliefs and the Social-Economic Factors in the Development of Nonconformity and Anglicanism in the Upper Cynon Valley: 1800-1970.  Ph.D.

Morgan, E.R.  The Mennonites and the Amish. A Critique of religious conservatism with special reference to the Old Order Amish in Pennsylvania. Ph.DPomfret, A.  An ethical evaluation of the historical importance of proprietary chapels. (Ph.D)

Scott, J.  The life of Francis of Assisi:  Is Franciscanism relevant today? (Ph.D)

2003 Juma, F.  The growth of the Assemblies of God Church in Kenia 1969-1997.  A church historical study. (Ph.D)

White, C.  The struggle for Catholicity in the Tudor Church of England. (Ph.D.)
2005 Kommers, J. Ontwaakt, Gij die slaapt!  Het reformatorisch getuigenis van Gotfried Daniel Krummacher, Hermann Friedrich Kohl brügge en Paul Geyser tijdens de Erwecckung in het Wuppertal van die 19e eeuw.  Een bijdrage tot de preek- en vroomheidsgeschiedenis van de 19e eeuw.  (Ph.D.)

Mbamalu, O.N.W.  Christian ethics and HIV/Aids prevention: A focus on the youth of Gauteng. (Ph.D.)

Prothero, D.  An analysis and theological evaluation of revival and revivalism in America from 1730-1860. (Ph.D.)

Saayman, D.W.  Dogma en Etos. Die eenheid van die Bybelse leer en lewe as begronding vir die Christelike etiek in die moderne samelewingskonteks. (Ph.D.)

Zandman, H.J.G.  Physical Education in Holistic Christian Education. (Ph.D.)
2006 Ryan, C.P.  Euroclydon (Acts. 27:4).  The theological controvercy between John Wesley and Augustus Toplady. (Ph.D.)
James, Scott.  An evaluation of the doctrine of miraculous healing within the Roman Catholic tradition.  (PhD)
Winston, RG.  Martin Bucer:  His influence on the English reformation and Anglicanism.  (PhD)


 

14.2      Huidige nagraadse studente

14.2.1        Magistersgraad

  • Miller, D.D.  From Mission to Church: the indigensiation of the Free Church in Southern Africa. (M.A.)
  •  Giles, S.  The relationship between the imperatives of Christ and his Gospel and the imperatives of the SA Constitution.
  • Moeketsi, M.  Political ethical dilemma facing the South Africa society in addressing the plight of the poor and disadvantages.  (MA)
  •  Sekhaulelo, MA  The calling of the Church and State in the moral renewal of the South African community.  (MA)


         

         

14.2.2        Doktorsgrade

Manavhela, GF.  The essence of faith and ethnicity in South Africa. (Ph.D)
Barry, S.  An examination and ethical evaluation of the restorative Justice Initiative. (PhD)
Brown, DJ.  The Church and poverty in South africa today.  (PhD)
Fick, PH.  Julianus Pomerius as mistikus:  ’n Dogma-historiese studie. (Ph.D)
Muller, DF.  Die roeping van die Suid-Afrikaanse owerhede binne ’n grondwetlike demokrasie in die lig van art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis. (Ph.D.) 


 

14.3      Publikasies voortvloeiend uit bogenoemde

              Verskeie wetenskaplike navorsingsartikels (Sien publikasies by 8.4)

15.    NRF Toekennings                               

1968 Beurs vir voltydse studie vir Honns. B.A.
1971 Beurs vir voltydse studie vir M.A.
1999  Toekenning ter waarde van R6000,00 om voordrag te lewer by internasionale konferensie van die “International Association for Religious Freedom” in Vancouver Kanada, Augustus 1999
2000 Promotorstoekenning ter waarde van R20000,00 vir toedeling aan nagraadse studente.
2001  Toekenning van die NRF ter waarde van R20810,00 vir navorsing by die Menseregtekommissie van die VN oor “Rassisme en Xenofobie”.
2003 Toekenning van die NRF ter waarde van R7500 vir voorlegging aan die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies in Geneve.
2003 Toekenning van die NRF ter waarde van R3500 vir voorlegging aan die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies in Geneve
2006 Toekenning van die NRF ter waarde van R3500 vir voorlegging aan die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies in Geneve


16.    Besondere spesialiteitsterreine    
    

16.1        Kontemporêre kerk- en dogmageskiedenis.

16.2        Kontemporêre filosofiese en teologiese strominge.

16.3        Futurologie met betrekking tot die toekomstige bedieningseise van die kerk in Suid-Afrika.

16.4        Etiek en Menseregte.

 

17.    Beroepslewe    
             

17.1 1969-1974: Lektor in Kultuurfilosofie en kultuurgeskiedenis aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.
17.2 1975-1978: Predikant van die Gereformeerde Kerk Gobabis.
17.3   1979-1990:  Predikant van die Gereformeerde Kerk Derdepoort, Pretoria.
17.4 1990-1994: Professor in Ekklesiologie aan die Hammanskraalse Teologiese Skool en buitengewone professor in die Fakulteit Teologie en Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.
17.5 1992-  1994:  Vise rektor van die Hammanskraalse Teologiese Skool.
17.6  1995:  Professor in die departement Dogmatologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.
17.7 1999- 2010  Direkteur van die Skool vir Kerkwetenskappe,  Fakulteit Teologie, PU vir CHO.
 17.8 2002- 2004: Viserektor Teologiese Skool Potchefstroom
17.9 2004- 2007: Rektor Teologiese Skool Potchefstroom

                                                                       

18.    Akademiese betrokkenheid

 

18.1 1975: Lid van die Gereformeerde Teologiese Vereniging.
18.2 1984: Voorsitter van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, Pretoria.
18.3  1989-1995: Voorsitter van die algemene vergadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging.
18.4  1990: Hoofbestuurslid van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suid-Afrika.
18.5   1990-1997: Mederedakteur van die geakkrediteerde tydskrif Studia Historia Ecclesiasticae.
18.6 1997–2004: Hoofredakteur van die geakkrediteerde tydskrif Studia Historia Ecclesiasticae.
18.7   1989-1995:  Lid van die hoofredaksie van die geakkrediteerde tydskrif In die Skriflig.
18.8    1997-1999:  Wetenskaplike medewerker van die geakkrediteerde tydskrif In die Skriflig.
18.9 2000-2005:  Subredakteur van die geakkrediteerde tydskrif In die Skriflig.
18.10 1997: Lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
18.11      2005 – tans: tans: Hoofredakteur van die geakkrediteerde tydskrif In die Skriflig.
18.12      2004 – tans: tans: Lid van die Society of Christian Ethics VSA.

                                   

19.    Universitêre Betrokkenheid    

 

19.1 Lid van die Fakulteitsraad Teologie.
19.2 Lid van die Onderrigkomitee van die Fakulteit Teologie.
19.3 Lid van die Komitee vir Gevorderde Grade van die Fakulteit Teologie.
19.4   Lid van die uitvoerende komitee van die Fakulteit Teologie en die dagbestuur van die Senaat van die Teologiese Skool.
19.5 Lid van die Senaat van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.
19.6 Lid van 'n werkgroep van die Breë Transformasieproses van die Universiteit.
19.7   Direkteur van die Skool vir Kerkwetenskappe van die Fakulteit Teologie.
19.8 Eksterne evalueerder van die departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie van die Universiteit van Stellenbosch. 30-31 Oktober 2000.
                                       

20.    Kerklike Betrokkenheid 

 

20.1  Adviseur van Sinodale vergaderings.
20.2  Adviseur van die Deputate vir Ekumeniese Sake.
20.3 Adviseur van die Deputate vir die Bewaring en Vermeerdering van die kerk.
20.4 Adviseur van die Deputate vir Skakeling met die Sentrale Owerheid en Streekowerhede.
20.5 Adviseur van die Deputate vir gesprek met ander Nasionale Sinodes.
20.6  Voorsitter van die Deputate vir Kerklike tydskrifte.
20.7  Lid van die redaksiekommissie van Die Kerkblad.
20.8 Adviseur van die Deputate Korrespondensie met buitelandse kerke.
20.9 Adviseur van die Deputate vir die Argief.
20.10      Adviseur van die Deputate vir Appèlle en Beswaarskrifte.
         

       

                                                                  

 

© 2009 Noordwes-Universiteit. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes en Bepalings