 Prof. Herman van Schalkwyk Kampusrektor  Dr. Theuns Eloff Visekanselier
|
Kom op hoogte van die nuutste verwikkelings op ons kampus soos wat dit eerstehands deur prof. Herman van Schalkwyk (kampusrektor), vertel word. Luister gerus na die NWU-Puk se hoogtepunte, uitdagings, doelwitte, krisisse en prestasies. Klik hieronder om na die video-opnames te kyk:
|