NWU Home  

 

 

 
Contact us  |  Search
 
 
NWU-Puk Student Council

 

Concerns and Development of Students (BOS)
Madeleine White
018 299 2863
083 752 2504
Vir 'n Klagte/ Gedagte : PSR-STUDENTEBELANGE@nwu.ac.za
SR-lid vir Over de Voor & Heide

Hierdie portefeulje gaan oor JOU!

Studentebelange fokus op die omsien na die fisiese en psigiese belange van die student.

Studentebelange behels onder andere:  leierskaps-, persoonlike en beroepsgerigte ontwikkeling, bevordering en bewusmaking van waardes, bystand van studente, omsien na die psigiese, emosionele en identiteitswelstand binne die studentelewe, reël van Enduro Varsity (die PUK se eie Survivor) en die reël van verskeie rekreasie- aktiwiteite en verskei kampe waar eerstejaars en seniors hul volle potensiaal kan ontwikkel.  Dit sluit ook in SOS-portuurhelpers in elke koshuis en die loopbaansentrum!

Hierdie portefeulje dra studente se belange op die hart!!!  Studentwees is die BESTE tyd van jou lewe, as jy nie êrens anders inpas nie, kom maak gerus ‘n draai in die SR: Studentebelange-kantoor!

SR:  Studentebelange - Potensiaal onder konstruksie!

Madeleine
Madeleine White.

 

 

 



 

© 2009 North-West University. All rights reserved.
Terms and Conditions