NWU Tuis  

 

 

 
Kontak ons  |  Soek
 
 
Studeer terwyl jy werk

 

student.jpg

 

Hierdie programme is tans slegs in Engels beskikbaar, hoewel leerders die opsie kan uitoefen om toetse, eksamens en korrespondensie in Afrikaans te ontvang.

Alle verdere inligting oor dié programme is, volgens die huidige taalreëlings, slegs in Engels beskikbaar.

VOORDELE

  • bevorder jou loopbaan;
  • jy bepaal die tempo volgens jou eie omstandighede;
  • tuis-gebaseerde studie met sentrale ondersteuning terwyl jy werk;
  • 'n studiesentrum in Potchefstroom; en
  • bekostigbare, maklik toeganklike programme.

Navrae

Opgedateer op 27 Maart 2008 (bkkvje).
 


© 2009 Noordwes-Universiteit. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes en Bepalings